Biefschnitzel special by Die Keldery

Elvis Blue by Die Keldery
March 15, 2017
Die Keldery, hartjie van die Namakwaland
July 21, 2017

Kom geniet Die Kelder se spesiale aanbieding hierdie Donderdag. Ons biefschnitzel met skyfies word aangebied, saam met ‘n kraffie wyn. Geniet dit vir die billike prys van R110! Bespreek nou en maak seker jy het ‘n tafel.