Elvis Blue by Die Keldery

STANDAARDE HOU HOOGTE – SUID AFRIKAANSE SJEF BEHOU MICHELIN STER
March 15, 2017
Biefschnitzel special by Die Keldery
March 15, 2017

Die Keldery verwelkom op 20 April 2017 vir Elvis Blue! Kom geniet die vertoning teen R170 per persoon, met ons gourmet-burger saam met skyfies ingesluit. Bederf jou geliefdes en bespreek gou vir jou ’n tafel!