Funksies

 

Die perfekte venue vir troues en funksies in die Namaqualand

Hoeveel mense kan ons
akkommodeer?


Die Keldery se venue kan tot 120 gaste akkommodeer. Daar is ook 'n tent te huur wat ruimte het vir nog 180 mense. Ons bied 'n groot dansbaan en kontantkroeg aan.

BEL OF E-POS ONS OM TE BESPREEK

+27 (0) 27 213 3699
diekeldery@namaquawines.com

 

JOU DROOMTROUE


Die spyskaart kan aangepas word volgens jou persoonlike smaak. Daar is gazebo's, tafels met sambrele en vele meer geriewe beskikbaar indien jy jou buitelugtroue-droom wil uitleef.

ANDER GELEENTHEDE

Die Keldery is die ideale plek om jou kinders se verjaarsdagpartytjies te hou. Die geriewe vir die partytjies sluit 'n springkasteel, klimraam en speelpark in. Ons het ook 'n konferensielokaal wat geskik is vir groepe van tot 80 mense.


BEL OF E-POS ONS OM TE BESPREEK

+27 (0) 27 213 3699
diekeldery@namaquawines.com