BESOEK ONS RESTAURANT

KONTAK ONS


Ons restaurant en venue kan soms besig raak. Maak dus seker om besprekings te maak, veral vir groot groepe! Vir enige verdere inligting oor ons bedrywighede, kosse of wyne, kontak ons gerus deur een van die onderstaande metodes.

Maandae tot Saterdae:
9:00 - 17:00
Donderdae:
19:00 - 22:00
+27 (0) 27 213 3699
diekeldery@namaquawines.com
 

Stuur vir ons 'n boodskap