Proelokaal

 

'n Wyn vir elke smaak

ONS IS DIE AMPTELIKE PROELOKAAL VAN NAMAQUA WYNE

Hoe werk dit?


Elke wyn bevat ’n unieke geur en reuk, maar dit kan soms moeilik wees om hierdie verskille tydens ’n wynproesessie te identifiseer. Ons veskaf ’n lys van eienskappe tydens jou proesessie, en dan moet jy vir elke kombinasie slegs die toepaslike opsies afmerk, notas oor die smaak maak, en 'n gradering kies. Omdat dit van persoon tot persoon verskil, is daar geen verkeerde antwoord nie.

Dit word dikwels vertel dat die smaak van ’n wyn goed pas by kosse van dieselfde kleur. Dit is ook belangrik dat wyn bedien word saam met kos met komplimenterende geure. Die perfekte kombinasie is balans.

PROE OP DIE
REGTE MANIER!

Die wyn is die ster van die vertoning, dus sal jy altyd die wyn voor die sjokolade probeer, en dan weer die wyn. Vat jou tyd om die geure van albei te geniet. Onthou, jy is op soek na 'n balans en soortgelyke geure.

TYE
Maandae tot Saterdae:
9:00 - 17:00
Donderdae:
19:00 - 22:00

PRYSE
Wynproe met sjokolade - R35
Wynproe met biltong - R35
Druiweproe vir kinders - R30

BESPREEK NOU
Tel: +27 (0) 27 213 3699

Wynproe met biltong

Wynproe met sjokolade

WYN BILTONG
NAMAQUA NATURAL SWEET ROSE CHILLI BITES
SPENCER BAY THE BLENDBEEF BILTONG
SPENCER BAY CABERNET SAUVIGNONDROEWORS
SPENCER BAY PINOTAGECABANOSSI
NAMAQUA NATURAL SWEET RED BBQ BITES
WYN SJOKOLADE
NAMAQUA SAUVIGNON BLANCLINDT EXCELLENCE INTENSE ORANGE
B4PLAY SPUMANTELINDT EXCELLENCE VANILLA
SPENCER BAY PINOTAGELINDT EXCELLENCE CHILLI
SPENCER BAY CABERNET SAUVIGNONLINDT EXCELLENCE A TOUCH OF SEA SALT
NAMAQUA WHITE MUSCADELLINDT EXCELLENCE 70% COCOA