Tuis
Restaurant
Nuus
Funksies
Proelokaal
Spyskaart
Kontak
Proelokaal
Spyskaart
Kontak
WELKOM BY DIE KELDERY
Ervaar smake wat jou op ’n
virtuele toer van die
Namaqua Weskus neem
Ons skep
ervarings
Wat kan beter wees as om ’n heerlike glasie wyn in ’n pragtige area te geniet en om jou smaaksintuie met tradisionele geregte te bederf?
OOR ONS
BESPREEK NOU
Spesiale aanbiedinge by Die Keldery dra by tot die onvergelykbare ervarings wat ons venue bied. Heerlike kos, saam met wyne van die beste gehalte, wag vir jou langs ’n onvergeetlike uitsig op die Maskamberg.
ONS URE
Maandae - Saterdae
09:00 - 17:00
Donderdae
19:00 - 22:00
BESPREEK NOU