Ons skep
ervarings


Wat kan beter wees as om ’n heerlike glasie wyn in ’n pragtige area te drink en om jou smaaksintuie met tradisionele geregte te bederf?
 

Spesiale aanbiedinge



10 MeiR125

Gourmet hoenderburger met skyfies en slaai

17 MeiR125

Hoender-schnitzel met skyfies en slaai

24 MeiR125

Stokvis en calamari combo met skyfies en slaai

31 Mei R125

Taairibbetjies met skyfies en slaai



Volle spyskaart
BESPREEK NOU

Spesiale aanbiedinge by Die Keldery dra by tot die onvergelykbare envarings wat ons venue bied. Heerlike kos, saam met wyne van die beste gehalte, wag vir jou langs ’n onvergeetlike uitsig op die Maskamberg.


TYE

Maandae tot Saterdae:
9:00 - 17:00
Donderdae:
19:00 - 22:00

BESPREEK NOU